Gewone Kampplekke.
Ons het 12 kamp plekke wat 'n gemeenskaplike badkamer deel. Elke staanplek het sy eie kragpunt en braai.
Prys aangedui per persoon per nag.
Buite seisoen - R80
Binne Seisoen - R120
Kinders 10 jaar en jonger se verblyf is gratis.