Luukse Kampplekke
Ons het 5 luukse kampplekke wat hul eie badkamer en klein kombuisie het. Daar is ook 'n opwasplek en 'n braai fasiliteit by elke staan plek.
Pryse aangedui is per persoon per nag.
Buite seisoen: R100
Binne Seisoen: R150
Kinders onder 10 bly gratis.